Full 1
Full 1
previous arrow
next arrow

Koue Bokkeveld Training Centre

Agricultural Training and Human Development

Upcoming Courses

2026-10-20 08:30 am

Die doel van die program is om leerders toe te rus met vaardighede om werkerskomitee effektief te bestuur.

Komitee-opleiding bevorder:

Die werksverrigting van komiteelede;
Effektiewe uitvoering van take;
Kommunikasie tussen bestuur en werknemers.

2026-10-28 08:30 am

Die doel van die kursus is om leiers holisties te begin ontwikkel.

Inhoud o.a:

Basiese funksionering van ‘n besigheid;
Selfbeeld en selfvertroue;
Toesighouding en leierskap;
Bestuursfunksies en vaardighede;
Verskillende bestuurstyle;
Beplanning en organisering van werk;
Die gee van instruksies;
Delegering van verantwoordelikheid;
Probleemoplossing en dinkskrumtegniek;
Kommunikasie en motivering;
Konflikhantering.

S2. Senior Struikelblokke

2026-10-27 8:30 am

Hierdie kursus is gebaseer op die identifisering van minderwaardige gevoelens wat tot sekere optredes aanduiding gee. Hierdie onderwerp vorm die fondasie vir die baie gewilde selfontdekkingskursus.

O4. Weedeater nuwelinge en hertoets

2026-10-27 08:30 am

Deelnemers leer die verskillende dele en bykomstighede van die masjien ken, hoe om dit reg te gebruik vir verskillende take, en hoe om basiese onderhoud uit te voer om optimale werkverrigting te verseker.

2026-10-28 08:30 am

Na afloop van hierdie kursus sal die kursusganger in staat wees om basiese instandhouding op die trekker te kan doen.

  • Die brandstof stelsel
  • Enjin smeringstelsel
  • Verkoelingstelsel
  • Battery en elektriese stelsel
  • Hidrouliese stelsel.

Testimonial

“Wonderlike leerervaring en opleiding. Ongelooflik toepaslik en prakties”