













Koue Bokkeveld Training Centre
Agricultural Training and Human Development
Upcoming Courses
2026-10-20 08:30 am
Die doel van die program is om leerders toe te rus met vaardighede om werkerskomitee effektief te bestuur.
Komitee-opleiding bevorder:
Die werksverrigting van komiteelede;
Effektiewe uitvoering van take;
Kommunikasie tussen bestuur en werknemers.
2026-10-28 08:30 am
Die doel van die kursus is om leiers holisties te begin ontwikkel.
Inhoud o.a:
Basiese funksionering van ‘n besigheid;
Selfbeeld en selfvertroue;
Toesighouding en leierskap;
Bestuursfunksies en vaardighede;
Verskillende bestuurstyle;
Beplanning en organisering van werk;
Die gee van instruksies;
Delegering van verantwoordelikheid;
Probleemoplossing en dinkskrumtegniek;
Kommunikasie en motivering;
Konflikhantering.
O3. Brandbestryding - heropleiding
2026-10-06 8:30 am
Vereistes: Student moes al ‘n volledige 2-dag Brandbestryding kursus voltooi/bygewoon het.
Kursus bevat ‘n teoretiese en ‘n praktiese komponent.
O4. Weedeater nuwelinge en hertoets
2026-10-27 08:30 am
Deelnemers leer die verskillende dele en bykomstighede van die masjien ken, hoe om dit reg te gebruik vir verskillende take, en hoe om basiese onderhoud uit te voer om optimale werkverrigting te verseker.
2026-10-13 08:30 am
Vereistes: Excel 1-2.
Leerders moet vertroud wees met die vorige 2 vlakke van Excel.
Bring asb. afskrif van ID dokument en pen/potlood saam.
Testimonial
“Wonderlike leerervaring en opleiding. Ongelooflik toepaslik en prakties”