U ontvang hierdie e-pos omdat u tans ingeteken is op die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum-databasis om die maandelikse nuusbrief te ontvang.
Koue Bokkeveld Opleidingsentrum respekteer u privaatheid en wil die nakoming van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, 2013 ("POPIA") verseker. In hierdie verband wil ons u toestemming bevestig vir ons voortgesette korrespondensie met u.
Neem kennis dat as u in die toekoms wil voortgaan om ons kommunikasie te ontvang, GEEN AKSIE nodig is nie. As u egter kontak wil beëindig, ONTSKRYF u deur die skakel onderaan hierdie e-pos te gebruik.
In die geval dat u verkies om by ons te bly, verseker ons u dat maatreëls geïmplementeer is om die veilige gebruik van u data en persoonlike inligting (soos omskryf in POPIA) te beskerm en te verseker.
Ons bedank u vir u volgehoue ondersteuning en belangstelling in die nuutste nuus van Koue Bokkeveld Opleidingsentrum.