Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Available courses in (M) Besproeiing

Courses

M1. Besproeiing: voormanne

Course Code:

M1a

Student Level:

A, B & C

Price per student:

R642 p p

Description:

Om besproeiingsmense in te lig oor die eienskappe van water, hoe om dit te hanteer en die werkswyses met verskillende vrugte besproeiïngstelsels.

M2. Besproeiing: algemene werker

Course Code:

M2a