Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breƫ Ceres-Koue Bokkeveld streek.

R9. Fruitful families 2de jaar

Nadat daar aandag gegee is aan die individu self, en sy/haar huweliksmaat in die 1e jaar, beweeg ons na ouerskap. Die FirstSteps opleidingsmodel word gebruik.

Dit is gemik en ontwikkel vir ons plaasgemeenskappe. Die 10 sessies van 3 uur elk, word verdeel gedurende die nie-oesseisoen.

Course Properties

Course Start Date 2020-10-01 8:30 am
Capacity 20
Available places 2
Price R 11730 per groep + vervoer
Student Level A - C
Duration 6 hours
Category (R) Lewensvaardighede Binne Werkstyd
Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 De Keur 1 2020-06-12
2 Koelfontein 16 2020-03-22
3 Donkerbos 1 2020-03-22