Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breƫ Ceres-Koue Bokkeveld streek.

R8. Fruitful families 1ste jaar

Inskrywings moet verkieslik getroude paartjies wees. Die 10 sessies van 3 uur elk, word verdeel gedurende die nie-oesseisoen.

1e jaar: Selfontdekking Groei, selfbeeld, gevoelens van minderwaardigheid, doelwitte, probleemhantering, my invloed op ander, verandering begin by my, kwaadword, pro- en re-aktief, kannie se begrafnies, kommunikasie en kritiek, huwelik - hoe om konflik beter te hanteer, knieskyfsessies, rolle van die man en vrou binne die huwelik, hoe om my man/vrou dolgelukkig te maak.

Course Properties

Course Start Date 2020-10-01 8:30 am
Capacity 20
Available places 20
Price R 11730 per groep + vervoer
Student Level A - C
Duration 6 hours
Category (R) Lewensvaardighede Binne Werkstyd
Please login to register for this course

Registrants List

No registration records found