Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

R7. Jaloesie

Hierdie kan dien as ‘n opvolg vir ander lewensvaardigheidsprogramme en bespreek in diepte die probleem van “lateral violence” of wat in spreektaal as onderlinge afguns bekend staan.

Dit fokus nie net op die individu se persoonlike gedrag nie, maar verduidelik ook die historiese oorsake van hierdie epidemie.

Om hierdie denkwyse te verander in een kursus is te veel gevra, maar studente sal wel besef dat daar opsies vir hulle bestaan en dat afgunstige gedrag ‘n oorsaak het en afgeleer kan word.

Vereistes: Die student moet reeds ‘n lewensvaardigheidskursus soos selfontdekking of Bright Star gedoen het.

Hierdie kursus spreek spesifiek bruin geskiedenis en gemeenskapsgedrag aan. Dit is dus nie relevant vir student van ander rasse groepe nie.

Course Properties

Course Start Date 2020-05-01 8:30 am
Capacity 100
Available places 79
Price R 4280 per groep + vervoer
Student Level A - C
Duration 6 hours
Category (R) Lewensvaardighede Binne Werkstyd
Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Langrivier 20 2020-03-22
2 Kromfontein 1 2020-03-22