Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

R2. Selfontdekking 1

Hierdie kursus het verbeterde selfvertroue vir die individu as doel. Dit is ontwikkel spesifiek vir plase en binne die konteks van die bruin kultuur.

Dit bestaan uit 3 sessies van 3 uur elk asook ‘n 1 uur evaluasie aan die einde van die kursus. Die sessies word oor datums ± 2/3 weke uitmekaar versprei. Maksimum van 20 studente per groep.

Course Properties

Course Start Date 2020-10-03 8:30 am
Capacity 100
Available places 97
Price R 3365 per groep + vervoer
Student Level A - C
Duration 6 hours
Category (R) Lewensvaardighede Binne Werkstyd
Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 ZZ2 2 2020-06-11
2 El Rio 1 2020-04-14