Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

R10. Fruitful Families 3de jaar (3)

Om die mense van my huis te kan lei, moet ek eers myself kan lei. Gedurende die 3e jaar van Fruitful Families fokus ons op leierskap. Die CCL (Certificate for Community Leadership) program word gevolg, waarin ons leer dat leierskap op 4 vlakke plaasvind. In my self, in my verhoudinge, in my vriendekring en ook in my gemeenskap. As ek myself kan lei, sal dit oorspoel na elke ander area van my lewe. Daar word gekyk na die gedagtes wat my klein hou in my optrede, hoe ek my gedagtes en my ‘mindset’ kan verander om sodoende verandering in my lewe, verhoudinge en omstandighede te kan sien.

Course Properties

Course Start Date 2020-07-20 9:45 am
Capacity 30
Available places 29
Price R 8221 per groep
Student Level A - C
Duration 6 hours
Multiple classes yes
Details for classes FF 3.1 20 Julie FF 3.2 28 Julie FF 3.3 4 Augustus FF 3.4 18 Augustus FF 3.5 1 September FF 3.6 15 September FF 3.7 22 September
Location Kromfontein
Category (R) Lewensvaardighede Binne Werkstyd
Please login to register for this course
NUM Farm / Organization Registration Date
1 Kromfontein 2020-03-22