Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

R10. Fruitful Families 3de jaar (2)

Om die mense van my huis te kan lei, moet ek eers myself kan lei. Gedurende die 3e jaar van Fruitful Families fokus ons op leierskap. Die CCL (Certificate for Community Leadership) program word gevolg, waarin ons leer dat leierskap op 4 vlakke plaasvind. In my self, in my verhoudinge, in my vriendekring en ook in my gemeenskap. As ek myself kan lei, sal dit oorspoel na elke ander area van my lewe. Daar word gekyk na die gedagtes wat my klein hou in my optrede, hoe ek my gedagtes en my ‘mindset’ kan verander om sodoende verandering in my lewe, verhoudinge en omstandighede te kan sien.

Course Properties

Course Start Date 2020-06-29 8:30 am
Capacity 30
Available places 0
Price R 8221 per groep
Student Level A - C
Duration 6 hours
Multiple classes yes
Details for classes Eerste sessie: 8 Junie Tweede sessie: 29 Junie Derde sessie: 3 Augustus Vierde sessie: 17 Augustus Vyfde sessie: 31 Augustus Sesde sessie: 14 September Sewende sessie: 28 September
Location Koelfontein
Location Op plaas
Category (R) Lewensvaardighede Binne Werkstyd
Sorry, the course is now full and we could not accept more registration
NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Koelfontein 30 2020-06-12