Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breƫ Ceres-Koue Bokkeveld streek.

R12. Alkohol en dwelm program

Alkohol en dwelmgebruik word al meer algemeen en aanvaarbaar. Hierdie program is juis om die jonger werkers in te lig asook om hulle in te skakel by die nodige ondersteuningsdienste.

Sessie 1: Lewensverhaal deaur n gerehabiliteerder alkohol en dwelmverslaafde.

Sessie 2: Feite oor alkohol en dwelms: maatskaplike werk benadering.

Sessie 3: Gesondheid implikasies.

Sessie 4: Die pad vorentoe en nodige verwysings; reflektering en nasorgdienste.

Course Properties

Course Start Date 2020-05-01 8:30 am
Capacity 150
Available places 29
Price R 5800 per groep + vervoer
Student Level A-D
Duration 2 hours
Location To be confirmed
Category (R) Lewensvaardighede Binne Werkstyd
Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Langrivier 40 2020-03-22
2 De Straadt 1 2020-03-22
3 Bronaar 30 2020-03-22
4 Boplaas 50 2020-03-22