Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

R1. Bright Star

Bright Star is nie ‘n kursus of seminaar nie. Dit gaan oor deel van inligting om mense toe te rus, te internaliseer en deel van hul lewe te maak. Die program wil mense se potensiaal ontwikkel en bemagtig om in uitnemendheid te leef, en bestaan uit 3 modules met 5 temas elk: Skitterende self, skitterende verhoudings, en skitterende leiers. DOEL:  Wanneer iemand op ‘n kursus gestuur word, wil mens graag positiewe lewensverandering sien. Bright Star program begelei mense om verantwoordelikheid vir hulle eie lewens te neem deur die volgende vrae vir hulself uit te klaar : Mod 1 (Self) - Wie is in beheer van my lewe, wat is my eie waardes, wat is MY lewensdoel, wat is my selfwaarde en wat is belangrikste goed in my lewe. Mod 2 (Verhoudings) – Hoe verskil mense, hoe wil ek my emosies hanteer, hoe wil ek kommunikeer, hoe wil ek konflik hanteer en is ek myself? Mod 3 (Leierskap) – Hoe wil EK ander beinvloed?  Deur te beplan, ‘n rolmodel te wees, die span op te bou, ander te motiveer en ander te bemagtig.

Course Properties

Course Start Date 2020-10-01 8:30 am
Capacity 40
Available places 11
Price R1395 per student
Student Level A - C
Duration 6 hours
Location To be confirmed
Category (R) Lewensvaardighede Binne Werkstyd
Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Boplaas (Dankbaar) 5 2020-06-01
2 VERDUN ESTATES PTY LTD & 4 2020-04-03
3 Paardekloof 3 2020-03-22
4 Langrivier 7 2020-03-22
5 Boplaas 10 2020-03-22