Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

J1. Voedselhigiene (12)

Hierdie kursus het die doel om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid- en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyne.

Course Properties

Course Start Date 2020-07-03 8:30 am
Capacity 30
Available places -1
Price R 2565 per groep + vervoer
Student Level A - C
Duration 6 hours
Location To be confirmed
Location Op plaas
Category (J) Vrugte
Sorry, the course is now full and we could not accept more registration
NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Kalos Farming 1 2020-06-11
2 Kalos 30 2020-03-22