Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breƫ Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Koue Bokkeveld Opleidingsentrum se baie geluk aan Manuel McKenzie van Donkerbos Landgoed, die algehele wenner van 2018 se Witzenberg Prestige Landbou Toekennings! Saam met Mnr McKenzie in die foto is Mev Getrude Jacobs van Departement Landbou, en Mnr Chris Schutte van Shoprite.

Manuel het vir Donkerbos Landgoed begin werk in 2008, en was as trekker drywer benoem vir die Prestige Toekennings. Sy kollegas by Donkerbos Landgoed vertel dat hy lief is vir sy werk, en dat hy passievol is. Sy bestuurder verduidelik dat hy lewer 'n hoe gehalte werk en is altyd bereid om te leer.

Ons se ook baie geluk aan Kromfontein Plaas, wat Beste Presterende Plaas gewen het, en aan Edrich Ockhuis van Ceres Remhoogte, die wenner van Beste Potensiaal!

2018

2018