Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breƫ Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Ons senior kamp vind elke jaar plaas, en is n groot belegging in n kind se toekoms. Ons het in 2018 meer as R20 000 ingesamel wat toegelaat het dat 28 leerlinge kon verniet gaan kamp. Ons wil eerstens baie dankie sê aan al die borge wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het.

Vir R1000 kan u of u besigheid 'n groot verskil maak in 'n kind se lewe - deur die kamp word plaaslike kinders bekendgestel aan spanwerk, die invloed van goeie keuses, raad oor hul loopbane en vakkeuse, sowel as praatjies deur Boland Kollege, Toevlug, die polisie, en maatskaplikke werkers. 

As enige iemand n kind wil borg vir die 2019 senior kamp, of vir meer inligting hieroor, kontak asseblief vir Samantha. Nader gerus ook u veskaffers om 'n kind te borg.

a345934a ee2b 499b b5e1 6c5440478baa