Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Available courses in (Q) Pakstore

Courses

Q1. Paklyn Toesighouers

Course Code:

Q1a

Student Level:

D, E

Price per student:

R2645 p p

Description:
DOEL : Hierdie kursus is vir toesighouers in die verskillende posisies in 'n vrugte / groente pakhuis, dws sorteer toesighouer , verpakking toesighouer,Paletiserings Toesighouer, Koelkamer Toesighouer, ens Die kursus inhoud is spesifiek gemik op die verskaffing van algemene en intermediêre toesighoudende kennis en vaardighede wat spesifiek op pakhuise dat die proses vrugte / groente met 'n kliente basis op beide die plaaslike en uitvoer markte van die wêreld

Q2. Oriëntasie program vir pakkers

Course Code:

Q2a

Student Level:

B

Price per student:

R6070 per groep + vervoer

Description:
DOEL: ‘n Lewendige en goed deurdagte orientasie program wat aan beide produksie en oudit vereistes voldoen is deesdae nie opsioneel nie. Hierdie dag is ontwerp vir gewone pakkers en hanteer die belangrikste punte van verskillende aspekte. Anneke hanteer die konsep van kwaliteit, en oudit vereistes. Neels verduidelik wat PPECB doen, wat van pakkers verwag word Kwaliteit;- Die verstaanbaarheid , die meting en toepassing en omskrywing van en vereistes dmv kleurkaarte.Persoonlike vereistes in die kwaliteitsproses om beheer toe te pas tesame met die verantwoordelikheid en dissipline.Die verskillende kwaliteitfwykings word toegelig met foto’s. Pakkeraanbieding;- Vereites waaraan ‘n pakker moet voldoen, verduidelik die verskillende verpakkings tipes , pakhuishigïene , die proses om vrugvriendelike hantering van vrugte in die verpakkingsproses. Foutiewe prosesse van verpakking en onvriendelike vrughantering word d.m.v foto’s illustreer Met hierdie inhoud behoort ons nie net ‘’n paar oudit bokse te regmerk nie , maar behoort ons waarde tot die pakstoor toe te voeg.