Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Available courses in (O) Lisensies en Ryvaardighede

Courses

O1. Vurkhyser hertoetse

Course Code:

O1a

Student Level:

B

Price per student:

R560 p p

Description:
‘n Rubberstempel en wettige vereiste vir ervare vurkhyserdrywers.

O2. Vurkhyser nuwelinge

Course Code:

O2a

Student Level:

B

Price per student:

R1125 p p

Description:
Om onervare of nuwe vurkhyserdrywers op te lei in rytegnieke en veiligheid. Om die lisensie te bekom wat deur die wet vereis word en wat daarna tweejaarliks hernu moet word.

O3. Vervoer van gevaarlike stowwe hertoetse

Course Code:

O3a

Student Level:

B

Price per student:

R900 p p

Description:
Vragmotorsbestuurders wat gevaarlike goedere vervoer, word volgens wet verplig om 'n sertifikaat te bekom wat uitgereik is deur 'n goedgekeurde instansie. Sommige van die produkte wat julle vervoer word wel as gevaarlik bestempel. Sertifikate moet jaarliks hernu word.

O4. Vervoer van gevaarlike stowwe nuwelinge

Course Code:

O4a

Student Level:

B

Price per student:

R1595 p p

Description:
Vragmotorsbestuurders wat gevaarlike goedere vervoer, word volgens wet verplig om 'n sertifikaat te bekom wat uitgereik is deur 'n goedgekeurde instansie. Sommige van die produkte wat julle vervoer word wel as gevaarlik bestempel. Sertifikate moet jaarliks hernu word.

O5. Digger loader hertoetse

Course Code:

O5a

Student Level:

B

Price per student:

R560 p p

Description:
Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is. maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry. Kursus vereistes: die persoon moet reeds 'n bietjie ervaring hê op die digger-loader en moet 'n kode 8 bestuurderslisensie hê.

O6. Digger loader nuwelinge

Course Code:

O6a

O7. Stand-on forklift / Palet jack hertoetse

Course Code:

O7a

Student Level:

B

Price per student:

R560 p p

Description:
n Rubberstempel en wettige vereiste vir ervare stand-on vurkhyserdrywers.

O8. Stand-on forklift / Palet jack nuwelinge

Course Code:

O8a

Student Level:

B

Price per student:

R1125 p p

Description:
Om onervare of nuwe stand-on vurkhyserdrywers op te lei in rytegnieke en veiligheid. Om die lisensie te bekom wat deur die wet vereis word en wat daarna tweejaarliks hernu moet word.