Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Available courses in (N) Besproeiing

Courses

N1. Besproeiing: voormanne

Course Code:

N1a

Student Level:

A, B & C

Price per student:

R595 p p

Description:
Om besproeiingsmense in te lig oor die eienskappe van water, hoe om dit te hanteer en die werkswyses met verskillende vrugte besproeiïngstelsels.

N2. Besproeiing: algemene werker

Course Code:

N2a