Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Available courses in (M) Trekkers

Courses

M1. Trekkeroperateur

Course Code:

M1a

Student Level:

A - D

Price per student:

R1400 p p

Description:
Om ons trekkeroperateurs professionele, veilige en oppassende persone te maak. Kursus inhoud: a. Veiligheid b. Onderhoud op trekker c. Bestuur van trekker d. Versorging en stoor van trekker e. Assessering en toetse Studente moet asseblief 2 velle eksamenpapier en n pen saambring, en moet verkieslik reeds kan trekker bestuur. Indien nie, word assessering aangepas.

Studente moet asb n gesertifiseerde ID afskrif saambring, wat nie ouer as drie maande is nie.

M2. Veilige hantering van gifstowwe: beginners

Course Code:

M2a

Student Level:

B

Price per student:

R635 p p

Description:
Kursus inhoud: a. Identifikasie en klasifikasie van plaagdoders b. Plaagdoder etiket teorie c. Meng volgorde, vermenging en afweeg van plaagdoders d. Berging van plaagdoders e. Hantering van leë houers f. Volmaak punte g. Herbetreding van behandelde boorde h. Noodprosedures i. Onderhoud van spuit toerusting Studente moet asseblief n pen, potlood, sakrekenaar of slimfoon saambring. Hierdie kursus is gemik op 'n trekker drywer, spuit man, of chemie kamer bestuurder.

M3. Veilige hantering van gifstowwe: heropleiding

Course Code:

M3a

Student Level:

B

Price per student:

R635 p p

Description:
Kursus inhoud: a. Identifikasie en klasifikasie van plaagdoders b. Plaagdoder etiket teorie c. Metodes van plaagbestuur d. Kalibrasie teorie e. Naspeurbaarheid f. Rekordhouding g. Onthoudings periodes Studente moet asseblief n pen, potlood, sakrekenaar of slimfoon saambring, en moes al die veilige hantering van gifstowwe beginners kursus voltooi het. Hierdie kursus is gemik op 'n trekker drywer, spuit man, of chemie kamer bestuurder.

M4. Hantering van n spuitpomp

Course Code:

M4a

Student Level:

B

Price per student:

R625 p p

Description:
Hierdie is ‘n baie praktiese dagkursus aangebied deur iemand wat presies weet wat op ‘n plaas verkeerd loop! Dit gaan baie sterk fokus op die regte hantering van die spuitpomp en die voorkoming van probleme.

M5. Trekker assessering

Course Code:

M5a

Student Level:

A - D

Price per student:

R270 p p + vervoer

Description:
Aanbeveelde assessering vir mense wat wat in die laaste vyf jaar die trekker operateur kursus deur die KBOS gedoen het.

M6. Trekker rylesse

Course Code:

M6a

Student Level:

A & B

Price per student:

R250 p p + vervoer

Description:
Om nuwe drywers ‘n geleentheid te gee om saam met ‘n instrukteur te ry sodat hulle kan leer om reg te bestuur en oefening kan kry. Hierdie kursus is ideaal vir mens wat net in die seisoen ry.