Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breƫ Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Available courses in (L) Groente

Courses

L1. Groente monitors

Course Code:

L1a

Student Level:

B

Price per student:

R1145 p p

Description:
Kursus inhoud: a. Doel van monitering en monitering teorie b. Eienskappe van n goeie monitor c. Pligte en verantwoordelikhede d. Toerusting e. Monitor metodiek f. Boord/lokval inspeksie en dataversameling g. Gebruik van data h. Basiese insek- en plantsiekte kunde i. Identifikasie van plae en peste j. Plae en siektes van groente Studente moet asseblief n pen, potlood, sakrekenaar of slimfoon saambring.

L2. Groente bestuur

Course Code:

L2a

Student Level:

F & G & H

Price per student:

R960 per sessie

Description:

Hierdie kursus gaan oor:

Gewas-morfologie & groeistadia, Besproeiingsbestuur, Bemesting & blaarvoedings, Insekbeheer, Siektebeheer, Grondgesondheid, Grondbewerking & grond-tekstuur en -struktuur, en Algemene produksiepraktyke Interpretasie van grond-, water-, en blaar-ontledings

Studente moet asb n pen en papier saambring, sowel as grond-, water- en blaar-ontledings.

Hierdie kursus is gemik op medium tot top vlak gewasbestuurders.

Kursus vereistes: Matriek en 3 jaar gewasproduksie ondervinding.