Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breƫ Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Available courses in (J) Taal en Kultuur

Courses

J1. Xhosa kultuur seminaar

Course Code:

J1a

Student Level:

G, F, E & D

Price per student:

R795 p p

Description:
Hierdie seminar gee bestuurders en senior werkers die geleentheid om meer van die Xhosa Kultuur te leer en verstaan en ook 'n paar belangrike terme, wat in die landbou van toepassing is te leer. 'n Handleiding word ook beskikbaar gestel met die vernaamste inhoud en taalverwerwingsmetodes en Xhosa terme sodat die woorde in-geoefen kan word.