Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum

fokus op alle fasette van landbou-opleiding in die breë Ceres-Koue Bokkeveld streek.

Available courses in (G) Noodhulp en Gesondheid

Courses

G1. Noodhulp oefen middae

Course Code:

G1a

Student Level:

Almal met geldige noodhulp sertifikate

Price per student:

R190 p p

Description:
`n Belangrike geleentheid vir almal om hulle kennis prakties te oefen en terugvoering te kry van Suster Coetzee. Mense vergeet as hulle nie oefen nie.

G2. Noodhulp vlak 1

Course Code:

G2a

Student Level:

A - G

Price per student:

R825 p p

Description:

Kursus inhoud:

Noodtoneel, Algemene hantering van n ongeval, Prakties, en Naslaan-inligting.

Kursus vereistes: Alle studente moet Graad 9 geslaag het om die kursus bytewoon.

Studente moet asseblief n ID afskrif saambring, sowel as n notaboek en pen.

G3. Noodhulp vlak 2

Course Code:

G3a

Student Level:

A - G

Price per student:

R975 p p

Description:

Kursus inhoud:

Anatomie en fisiologie, noodtoneel, Algemene hantering van n ongeval, Prakties, Omgewingsbeseerings, en Vervoer van n ongeval.

Kursus vereistes: Alle studente moet Graad 9 geslaag het om die kursus bytewoon.

Studente moet asseblief n ID afskrif saambring, sowel as n notaboek en pen.

G4. Noodhulp vlak 3

Course Code:

G4a

Student Level:

A - G

Price per student:

R1040 p p

Description:

Kursus inhoud:

Noodtoneel, Anatomie en fisiologie, Algemene hantering van n ongeval, Prakties, Omgewingsbeseerings, Vervoer van n ongeval, Spesiale ongevalle, en die noodbevalling.

Kursus vereistes: Alle studente moet Graad 9 geslaag het om die kursus bytewoon.

Studente moet asseblief n ID afskrif saambring, sowel as n notaboek en pen.

G5. HIV

Course Code:

G5a

Student Level:

A - E

Price per student:

Gratis

Description:
`n Inligting sessie oor HIV op die plaas gevolg deur vrywillige toetsing en berading na uitslae.

G6. Voeding

Course Code:

G6a

Student Level:

A - E

Price per student:

R1215 + vervoer

Description:

Inhoud van kursus:

Gemorskos Wat is Gemorskos? Nadele van gemorskos.

Siektetoestande van gemorskos Tipe 2 Diabetes, Hipertensie (Hoë Bloeddruk), Hartaanvalle, Oorgewig, Verlaagde Immuunstelsel agv Nutrient te korte

Onproduktiwiteit Inkopielys (Groep Verband). Ek is wat ek koop om te eet!